fields
Gallery »  G-Surnames---Vanne-G » GELDENHUYS-Surnames-Vanne »

GELDENHUYS-Jaco-1989-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 23 Jul 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Jaco GELDENHUYS Gebore: 19 Mei 1989 Ewige Rus: 16 Julie 2021. Ons bede met Neil Geldenhuys, Deon Geldenhuys, Justene Koekemoer en familie van Jaco in die hartseer tyd. Jaco is oorspronklik van Uitenhage, maar het groot gedeelte van sy lewensreis hier in Jeffreysbaai uitgeleef. Jaco se diens vind plaas Vrydag 23 Julie 2021 te Uitenhage om 13:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images