fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FOURIE-Surnames-Vanne »

FOURIE-Naas-0000-1998-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Johanna Kleynhans 13 Jul 2021_874 Naas FOURIE b.0000 d.1998. Ek het nie datums nie. Oom Naas Fourie en sy Brahmane. Ingemari Viviers - Dis my (ons) liefste oupa Franco Loots Rudolf Nel Heimari Nel. Franco Loots - Die foto is geneem voor 1995, want hy het toe ‘n beroerte gehad wat hom verlam aan sy regterkant gelaat het. Hy is in 1998 oorlede. Op die foto is twee van Oupa Naas se Brahmane. Sy stoet se naam was Nikotien Brahmaanstoet. Hy was baie lief om blokkiesraaisels in te vul. Toe hy die stoet se naam moes registreer, toe kyk hy sommer in die woordeboek vir idees. Hy het die boek sommer iewers in die middel oopgemaak en “nikotien” was die eerste woord wat sy oog gevang het. Lettie Van Wyk Pelser - Goeie mens oom Naas en tannie Heila. Oom Naas was my oupa Job Fourie se jonste broer en oupa Job die oudste van ek dink 10 kinders. Ook ‘n broer van die Fourie tweeling oom Flip an oom Giel Baie lief vir hulle altyd. RIV. Leon Van den Berg - Baie gooie mens gewees, one altyd by oom Koos op die plaas langs oom Naas gaan kuier. Rachel Grobler - Ai ja oom Naas. Rachel Grobler - Was met my Moeder Heila Bouwer se niggle Heila van Rensburg Fourie getroud

  • 1 images