fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FOURIE-Surnames-Vanne »

FOURIE-Lourens-1966-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 5 Aug 2021 In Liefdevolle Herinneringe Aan Lourens FOURIE Gebore: 22 Julie 1966 Ewige Rus: 1 Augustus 2021. Ons bede met die familie en vriende van Lourens in die hartseer tyd. Lourens is van Humansdorp en sy troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede