fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FLAMINGH-DE-Surnames-Vanne »

FLAMINGH-DE-Mandy-1992-2004-F

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Claudia Van Rooyen Ellis 22 Jul 2021_179 Mandy DE FLAMINGH b.25-10-1992 d.13-7-2004. Leentjie de Flamingh se dogterjie ‘n jaar na Leentjie oorlede. Amanda Els Viljoen - Sjoe nie geweet nie dit is hartseer. Sy was ons buurvrou ook, het agter haar gebly, ja baie by hulle gekuier. Porra was haar man ne ? Annette Janse V Vuuren - Rip my lieflike sussie. Soos die ds die dag met jou begrafnis gese het in sy boodskap jy was soos die dienende Martha. Ons sal jou altyd onthou en lief he kleinsus. Nou dans jy en mandy saam die engele. Edith Meiring Papenfus - Haar nie geken nie maar Dis rerig tragies dat haar ou dogtertjie ‘n jaar na haar oorlede is

  • 1 images