fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FICK-Surnames-Vanne »

FICK-Elsa-Petronella-1927-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 10 Jun 2019 Elsa Petronella FICK Gebore: 01 Februarie 1927 Oorlede: 06 Junie 2019 Ons innige meegevoel aan die Fick Familie in die hartseer tyd. Elsa is van Jeffreysbaai en haar teraardebestelling is Vrydag, 14 Junie 2019 te Jeffreysbaai. Rus nou sag en in vrede

  • 1 images