fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FERREIRA-Surnames-Vanne »

FERREIRA-Sean-1994-2019-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Liesele Stoop 15 Jul 2021_912 Sean Ferreira b.1994-08-03 d.2019-04-30. Ankia Oelofse - Waarlik ‘n pragtige hart gehad.... Mariska Olivier - As ek mag vra wat het gebeur ek nie eers geweet nie hy was saam my op skool. Angelique Botha - Haai ou Sean... ek sal jou nooit vergeet. Jy was so goeie vriend!. Ina Visser - Like Roiters steel stuff...s high jacker stole his live

  • 1 images