fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FERREIRA-Surnames-Vanne »

FERREIRA-Martha-Nn-Marona-1937-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 20 Jun 2017 Martha Ferreira (Marona) Gebore 23.06.1937 Oorlede 18.06.2017 Ons innige meegevoel met Marna van der Walt en res van die familie met die skielike heengaan van tannie Marona. Haar troosdiens vind Saterdag 24 Junie 2017 plaas te Patensie vanuit die Kwagga gemeente. Tannie rus nou sag en in vrede

  • 1 images