fields
Gallery »  F-Surnames---Vanne-F » FERREIRA-Surnames-Vanne »

FERREIRA-Lorna-Letitia-1930-2020-F

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 14 Sep 2020 In Liefdevolle Herinneringe aan Lorna Letitia FERREIRA Gebore: 13 Februarie 1930 Oorlede: 08 September 2020 Ons innige simpatie aan Lorna se geliefdes in hierdie tyd van rou en hartseer. Mag God julle teen Sy Boesem koester en styf vashou. Ons harte gaan in liefde na julle uit. Ons dra julle op in ons gebede. Tannie Lorna is van Jeffreysbaai en haar troosdiens vind plaas Woensdag 16 September 2020 vanuit die NG Kerk Gamtoosvallei Oos om 15:00 onderleiding van Ds Faf Gertenbach. Rus sag en in vrede

  • 3 images