fields
Gallery »  E-Surnames---Vanne-E » EVANS-Surnames-Vanne »

EVANS-Ethel-1924-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 30 Nov 2017 Ethel EVANS Gebore 16.10.1924 Oorlede 23.11.2017 In liefde onthou ons een van die mees dierbaarste tannies in Jeffreysbaai. Ons bede is met haar familie in hierdie tyd. Ons in die kantoor gaan haar altyd vriendelike geselsies baie mis. Wat 'n ongelooflike "lady". Haar troosdiens vind plaas Saterdag 02 Desember 2017 om 10h00 vanuit die Presbyterian Kerk te Jeffreysbaai. Tannie Ethel rus nou saggies

  • 1 images