Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 30 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Anna Susanna ELS Gebore: 8 September 1935 Oorlede: 25 Augustus 2021. Ons bede met die familie van Anna in die moeilike tyd. Anna is van Jeffreysbaai en haar troosdiens vind plaas Dinsdag 31 Augustus 2021 vanuit 8 Verbena Cresent om 10:00. Rus sag en in vrede