fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DYK-VAN-Surnames-Vanne »

DYK-VAN-Vickie-1982-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 8 Sep 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Vickie VAN DYK Gebore: 12 Junie 1982 Oorlede: 03 September 2020 Innige simpatie aan die geliefdes van Vicky. Ons is baie jammer oor julle groot verlies. Howel ons nie altyd begryp nie, onthou God het 'n doel met alles. Ons liefde en gebed om krag is met julle. Mag God julle vertroos in die baie hartseer tyd. Vickie is van Jeffreysbaai en haar troosdiens is privaat. Rus sag en in vrede

  • 1 images