fields
Gallery »  D-Surnames---Vanne-D » DYK-VAN-Surnames-Vanne »

DYK-VAN-Piet-0000-0000-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Thinel Van Dyk 10 Aug 2021_77 Piet VAN DYK b.0000 d.0000. Ek wou niks plaas voordat ek nie hierdie PERFEKTE FOTO van Oom Piet van Dyk kon kry nie. Oom Piet is/was my dogter se Oupa. Die Beste Oupa vir my Lallie. Baie, as dit nie omtrent die hele dorp gaan wees, sal sy dierbare vrou onthou... Tannie Martie van Dyk PIENK POEDEL HONDESALON SE 1STE EIENAARES.Ek sal die oom se geboorte datum & sterf datum nog kom opsit. Hy laat agter... Sy vrou... Martie VAN DYK. Sy 2 Seuns: Pieter VAN DYK & Thinus VAN DYK En Sy Kleinseun Pieter'tjie VAN DYK. Kleindogter: Thinel Van Dyk. Ek weet oom is nou by Jesus sonder enige pyn of min asem... Maar ek dink tog dit sou vir ons kinders 'n eer gewees het om hul oupa nou te kon ken het... Nou dat hul so mooi groot geword het... Sien oom eendag weer

  • 1 images