Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT: 15 Jul 2019 John CORRIGAN Gebore: 08 November 1925 Oorlede: 03 Julie 2019 Ons bede met John se familie in hierdie hartseer tyd. John is van Jeffreysbaai en sy diens is privaat. Rus nou sag en in vrede