fields
Gallery »  B - Surnames : Vanne - B ยป

BOGDANOVIC, Judith Liezel 1973-2010

04.04.1973 - 15.10.2010 Datum / Date: 21.10.2010 Diens / Service: Afr. Protestantse Kerk, Naboomspruit Begraafplaas / Cemetary: Naboomspruit Begraafplaas Draers / Pallbearers: JACOBS - MATTHEE - McKAY - GUNNING - PEARSE - VOGES - LIVERSAGE Huldeblyk / Tribute: GUNNING Bedankings / Words of Thanks: Ds. Carl VERMAAK Sy was een van drie kinders. Haar broer is op 23-jarige ouderdom in 'n motor-ongeluk oorlede. Liezel is deur haar man vermoor. Hulle het een seuntjie - Alexander (op daardie stadium 3-jaar oud). Inligting verskaf deur Marelize Keyter

  • 5 images