fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Hans-Jurie-1932-2020

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 25 Aug 2020 In Liefdevolle Herinneringe Aan Hans Jurie BOTHA 03 Februarie 1932 - 21 Augustus 2020 Ons dink aan die familie van Oom Hans in hierdie bitter hartseer tyd. Mag die mooi herinneringe julle pyn gou genees. Julle is in ons gebede. Oom Hans is van Jeffreysbaai en sy troosdiens vind plaas Woensdag 26 Augustus 2020 vanuit die NG Kerk Da Gama om 12:00. Rus sag en in vrede

  • 1 images