fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Belinda-1991-2017

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Sep 2017 Belinda BOTHA Gebore 25.02.1991 Oorlede 06.09.2017 Ons harte is saam met Belinda se mamma en familie seer met die heengaan van so 'n pragtige jong mensie. Sy was vir bitter lank siek en so positief dat dit beter sal gaan. Liewe Jesus het anders besluit. Sy is van Port Elizabeth en haar troosdiens sal ook plaasvind vanuit die NGK Algoapark, Vrydag 15de September 2017 om 11h00, Algoapark. Mooiste meisie, Belinda, rus nou saggies en in vrede

  • 1 images