fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-André-1952-2017-M

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Andréa Geney Botha 18 Jul 2021_342 André BOTHA b.24 Jul 1952 d.02 Feb 2017. Gone but never Went way to soon. Amanda Vorster - Agree on that Geney, way to soon. Sal oom Andrè nooit vergeet nie, was so hartseer tyd gewees. So baie dinge wat ek nooit sal vergeet van oom Andrè nie.. Ek onthou nog die dag toe hy en pa At uit die boom uit geval het. Al sy geselsies en grappies, altyd vir my gesè ek is 1 van sy eie dogters. Hy was so oneindig lief gewees vir sy kinders. Jacqueline Boshoff - Will always be missed

  • 2 images