fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BOTHA-Surnames-Vanne »

BOTHA-Anèll-1965-2018

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 13 Des 2018 Anèll Botha Gebore 18.08.1965 Oorlede 10.12.2018 Ons bede gaan uit na Anèll se kinders en familie in hierdie baie moeilike tyd tydens haar heengaan. Haar troosdiens vind plaas op Donderdag 13 Desember om 11h00 vanuit die AGS gemeente Jeffreysbaai. Rus nou in vrede

  • 1 images