fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BERG-VAN-DER---BERGH-VAN-DER-Surnames-Vanne »

BERG-VAN-DER-Thienia-Geradenia-1930-2019

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 12 Nov 2019 Thienia Geradenia VAN DER BERG Gebore: 09 April 1930 Oorlede: 09 November 2019 Ons bede met Thienia se familie in hierdie moelike tyd. Thienia is van Uitenhage en haar diens vind plaas Donderdag, 14 November 2019 vanuit die Aand Mymering Ouetehuis om 10:00 te Uitenhage. Rus sag en in vrede

  • 1 images