fields
Gallery »  B-Surnames---Vanne-B » BAARTMAN-Surnames-Vanne »

BAARTMAN-Lena-1939-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 20 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Lena BAARTMAN Gebore: 1 Januarie 1939 Oorlede: 15 Augustus 2021. Innige meegevoel aan die geliefdes van tannie Lena in die hartseer tyd. Sy is van Patensie en haar diens vind plaas Sondag 21 Augustus 2021 te Patensie. Rus sag en in vrede

  • 1 images