fields
Gallery »  A-Surnames---Vanne-A » AFRICA-Surnames-Vanne »

AFRICA-Vernon-Daniël-1967-2021

Geneem vanaf Facebook Kouga Funerals Official Group. Erkenning vir die bydrae aan: Dean & Iris GILBERT‎: 20 Aug 2021 In Liefdevolle Herinnering Aan Vernon Daniël AFRICA Gebore: 22 Junie 1967 Oorlede: 10 Augustus 2021. Ons bede die familie en vriende van Vernon in die hartseer tyd. Hy is van Humansdorp en sy diens vind plaas Saterdag 21 Augustus 2021 te Humansdorp. Rus sag en in vrede

  • 1 images