S-Surnames---Vanne-S / SWANEPOEL-Surnames-Vanne / SWANEPOEL-Lorraine-1944-1990-F / (1 of 1 images)
Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sonja Boshoff 14 Jul 2021_729 Lorraine Swanepoel b.24.02.1944 d.10.02.1990. Anne-Marie van der Walt - Onthou hulle so goed. Nelanie van Schalkwyk - Ek probeer vir Marelize (Olivier) Bosman tag. Kry nie reg nie. Karen Booysen Du Preez kan jy? Sonja Boshoff en jy? Sarie Wepener - Jare terug ons bure gewees in Maroela singel. Oorkant hulle was Dries Hattingh hulle
SWANEPOEL-Lorraine-1944-1990-F_1
viewed 187 times