Gauteng, Johannesburg, LANGLAAGTE, Nederduitse Gereformeerde Kerk

9 images Share: ,
View Slideshow
Lees meer oor die NG gemeente Langlaagte in die artikel geskryf deur Morné van Rooyen Bron: http://af.wikipedia.org Historiese Nederduitse Gereformeerde Kerk 28.03.1899 Die oudste NG Kerk in Johannesburg. Tradisionele lidmate wat die stad verlaat, veroorsaak dat gemeentes kwyn. Die kerkgebou is die laaste jare gehuur deur die onafhanklike pinksterkerk, Glory Divine World Ministries. Die stigters van die Abraham Kriel Kinderhuis is hier begrawe. KRIEL, Abraham Paul 1850-1928 KRIEL, Christoffelina Cornelia, nee PIETERSEN 1855-1943 Bron / Source: Beeld, 07.10.2011; Rapport 15.04.2012 GPS Koördinate / Co-ordinates: 26 13.430S 27 59.361E
Not yet rated