Gauteng, Bapsfontein, WELBEKEND, Nederduitse Gereformeerde Kerk

11 images Share: ,
View Slideshow
GPS Koördinate / Co-ordinates: S26 59.529 E28 26.708 Google Earth Koördinate / Co-ordinates: Fisiese adres: h/v R25 Bronkhorstspruit en van Riebeeck str,. Nespark, Bapsfontein. Welbekend is 'n plaas-en-plot gemeente geleë by Bapsfontein min of meer ewe ver vanaf Pretoria, Benoni, Kempton Park, Delmas en Bronkhortspruit. Ons is 'n gemeente wat 'n verskil aan ons omgewing en die wêreld wil maak. Ons val onder die Sinode Hoëveld en in die Ring van Benoni. Bron / Source: http://www.ngwelbekend.za.net/
Not yet rated