eGGSA op FacebookeGGSA is nou op Facebook - kliek op die blou Facebook simbool om die eGGSA bladsy te bekom. Dit is opgestel deur June Barnes en word onderhou deur June, Daan Botes, Judi Meyer en Leith Woodall. Hulle hoop dat jy dit sal geniet.