Rina van Wyk: “Die vonds om 'n gesoekte plaas te kon opspoor, die inligting om FamilySearch beter te benut en die gewillige helpers in die Biblioteek het die toer vir my baie sinvol gemaak. Groot lof vir die deeglike voorbereiding om ons navorsingsfiks te kry en ook goeie reëlings vir elke dag die hele week.”
Blanche Price: “My paternal grandparents passed away when I was very young and discovering their probate records with my late dad’s comments and notes was very touching. Dad worked for the Trustee Department, Barclays Bank for 20 years. The Archive Crawl was very special to me.”