Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Gebeure Kalender

Allegaartjie
Saterdag 18 November 2017, 08:30am - 12:30pm
Treffers : 176
Kontak Rentia Landman by 083 306 5492

Die Noord-Transvaaltak bied ʼn allegaartjie van opwindende praatjies deur ons eie taklede aan.
08:30 - 09:00 Aankoms. Tee en Koffie word bedien
Sessievoorsitter: Johan Fourie
09:00 Verwelkoming Sessievoorsitter
09:05 - 09:20 My new famíly websíte Alta Jamison
09:25 - 09:45 Stellaland Izak Haasbroek
09:50 - 10:00 My soektog na die oorsprong van my naam André Nel
10:00 - 10:30 Tee, koffie en koek
Sessievoorsitter: Otto Diedericks
10:35 - 10:50 Van vuurtoring na vuurtoríng Denise Wheeler
10:55 - 11:10 Vordering met die Dreyer DNA-projek Annemarie Dreyer
11:00 - 11:15 Janine vertel ... Janine van der Merwe
Afsluiting

 

Ligging Voortrekker Monument
Eeufees Road, Groenkloof,
Pretoria
Gauteng
South Africa
Dit is 'n belewenis om na die verskllende navorsers se verhale te luister. Dit is 'n toonbeeld van die verskeidenheid onderwerpe waarmee ons lede besig is. Besoekers is welkom.