Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Welcome to the GSSA

Meer oor Argieftoere

Vir 2018 word daar  verskeie  toere in die vooruitsig gestel

  1. 19-24 Augustus 2018 Wes-Kaap soos gewoonlik
  1. 21-24/25 Oktober 2018 Bloemfontein soos voorheen
  1. 2019/2020 Oos-Kaap ter voorbereiding/herdenking van die aankoms van die 1820 Engelse Setlaars (LW die Grensboere en Groot Trek het ook sy oorsprong hier)
  1. Ons oorweeg ʼn toer na Windhoek/Namibië wat volgens die behoefte van die genealoë saamgestel sal word

Kontak Ellen Harmse: eharmse(by)mweb.co.za
In plek van die (by) in die adres gebruik die @ teken