Wes-Kaap Tak

Ons nuusbrief word gepubliseer en aan lede versprei. Ouer uitgawes (vanaf 2019) is ook beskikbaar. Sien die lys van jare onderaan dié tabel.
 
    Kliek  vir aflaai
DATUM
BESKRYWING
DOKUMENT
2019-03 2019-07 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2019-02 2019-02 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2019-01 2019-01  GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
BESKIKBARE NUUSBRIEWE - PER JAAR
2021 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2020 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2019 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter

Ons nuusbrief word gepubliseer en aan lede versprei. Ouer uitgawes (vanaf 2019) is ook beskikbaar. Sien die lys van jare onderaan dié tabel.
 
    Kliek  vir aflaai
DATUM
BESKRYWING
DOKUMENT
2020-11 2020-11 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2020-10 2020-10 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2020-09 2020-09 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief

2020-08 2020-08 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2020-07 2020-07 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2020-02 2020-02 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2020-01 2020-01  GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
BESKIKBARE NUUSBRIEWE - PER JAAR
2021 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2020 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2019 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter

TafelbaaiNadat die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika in 1964 op die plaas Joostenberg in die destydse Kaap Provinsie gestig is het die Genootskap eers as ‘n landswye organisasie gefunksioneer. Op 4 Junie 1986 het die Wes-Kaap egter hul eie tak van die Genootskap gestig. Dave Mitchell was die eerste voorsitter. Die tak bedien die hele Skiereiland, Weskus, Boland en Overberg. Lidmaatskap is egter nie beperk tot hierdie gebiede nie.
Die Wes-Kaapse tak is ‘n genealogies aktiewe groep en kom elke tweede Saterdag van die maand bymekaar by SASNEV(Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere), Central Plein 4, Pinelands, Kaapstad. Vergaderings behels gewoonlik ‘n spreker oor ‘n interessante onderwerp en dan ‘n gesellige saamkuier agterna. Uitstappies na ander historiese plekke word ook soms onderneem. Die tak beskik ook oor ‘n takbiblioteek wat deur die lede geraadpleeg kan word en dit word ook SASNEV gehuisves.
Facebook AfrikaansDie tak gee die kwartaalblad Capensis uit, versprei ‘n kwartaallikse Nuusbrief, het ‘n Facebook bladsy en het verskeie interessante aktiweite, bv die begraafplaasprojek, werkswinkels en uitstallings deur die uitstalspan. Hierdie aktiwiteite het die taklede al verskeie pryse laat verower.
Goeie samewerking bestaan ​​ook onder andere instansies naamlik; CPUT biblioteek in Wellington, Stellenbosch Heemkring. Die Hugenote Vereniging van Suid-Afrika (HVSA); die Drakensteinse Heemkring; die Wes-Kaapse Argief- en Rekordsdiens, die Cape Town Family History Society en Cape Town Family Research Forum.
Om vir ons 'n e-pos te stuur of ons telefonies te kontak, gebruik asseblief die Kontak Ons op die sybalkkieslys.

 

Ons nuusbrief word gepubliseer en aan lede versprei. Ouer uitgawes (vanaf 2019) is ook beskikbaar. Sien die lys van jare onderaan dié tabel.
 
    Kliek  vir aflaai
DATUM
BESKRYWING
DOKUMENT
2021-06 2021-12 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2021-05 2021-11 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
2021-02 2021-10 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief

2021-01
2021-09 GGSA Wes-Kaap Nuusbrief
BESKIKBARE NUUSBRIEWE - PER JAAR
2021 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2020 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter
2019 GGSA WKaap Nuusbrief / GSSA WCape Newsletter

Ons jaarprogram vir 2023 sal binnekort aangekondig word.
DATUM
SPREKER BESKRYWING
 2023-04-15
Uitstappie Besoek aan die Genealogie Biblioteek
CPUT Biblioteek met familie geskiedenis en stamregister rekords

Takuitstappie - April 15, 2023

Invitation April 2023

Verdere Artikels...